Afrikaanseboeke kan enige persoon registreer en boeke lys om te verkoop. Die boeke word automaties na die FB glad oorgelaai, en jy kan daar ook gaan rondkyk.

Jy laai jou boek een keer op, en dit is daar tot dit verkoop word.

Ons vra 11% kommissie dit onderhou die platform, dek kostes met elektroniese in- en uitbetalings en al die admin fooie.

Alle uitbetalings kan eers 7 dae na betaling gemaak word, EFT en Payfast. Ons sal jou in kennis stel indien die koper betaal het. Jy pos dan die pakkie binne 3 dae asb en stuur die tracking nommer vir die kliƫnt.

Jy betaal GEEN ADDISIONELE FOOI OF LIDMAATSKAP NIE.