Maak seker jy volooi die volgende met registrasie:

  • Jou winkel detail bv. jou foon nommer
  • Jou produk se beskrywing waar nodig – bv. uitgawe
  • Set product image – Foto van produk
  • Prys
  • Inventory – hoeveel jy het, as dit een is dui dit aan anders bly jou advertensie op na die boek verkoop is
  • Shipping – kies die opsie wat die beste pas.

As ‘n koper ‘n KLOMP boeke by jou “winkel” koop mag dit dalk nodig wees om nog posgeld te betaal, kontak hulle asb direk in so geval en sorteer die ekstra posgeld uit.

Jou boek sal automaties op die FB groep ook verskyn.

Hier is ‘n hulpvideo